20% OFF shipping at wellness-welten.net on orders over $79 + up to 10% OFF products
wellness-welten.net
home > Kruispad (Signed) | Willie J. Botes > Kruispad (Signed) | Willie J. Botes
download picture
Kruispad (Signed) | Willie J. BotesAuthor: Willie J. Botes Signed by the Author Publisher: Tafelberg (2016) ISBN 10: 1928349382 ISBN 13: 9781928349389 Condition: Very Good. Light wear to cover corners with bumping to the base of the spine. Else a very good copy. Binding: Softcover Pages: 289 Dimensions: 20. 6 x 14. 7 x 1. 5 cm +++ by Willie J. Botes (Signed by the Author) +++ Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid Afrika. Dit beeld
Shopping security

Shopping security

Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols

Author: Willie J. Botes
Signed by the Author
Publisher: Tafelberg (2016)
ISBN-10: 1928349382
ISBN-13: 9781928349389
Condition: Very Good. Light wear to cover corners with bumping to the base of the spine. Else a very good copy.
Binding: Softcover
Pages: 289
Dimensions: 20.6 x 14.7 x 1.5 cm
+++
by Willie J. Botes (Signed by the Author)
+++
Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit beeld presies uit waar die groot verandering gekom en hoe die Afrikaner daarop gereageer het.

In Donkerland het Opperman gekyk na die aanloop van 1834 tot 1994 en in Hartland na die huidige stand van sake. In Kruispad fokus hy op 1994 en wat die verlies van mag vir Afrikaners ingehou het. Dis 'n verhaal van vreugde, smart, trots en vernedering wat tot 'n klimaks ontvou soos ons dit nog selde op TV gesien het, en die romanweergawe vat die emosionele gegewe meesterlik in woorde vas.

Die stuk wentel om Sophia en Mariana, die twee dogters van 'n welgestelde boer. Soois van Rooyen, en sy vrou, Mart. Sophia is met die skatryk FG van den Berg getroud en Mariana met die arm, bekrompe Andries Landman. Terwyl FG en Andries albei hul ekonomiese status die verkiesing van 27 April 1994 verloor, sit hul onderskeie seuns, Klein FG en Henk, met die nalatenskap van apartheid. FG rinkink en ploeter voort asof sy pa se besigheid nie besig is om ten gronde te gaan nie en Henk, wat op skool gepresteer het, vind weer dat die deur vir hom toegaan omdat hy wit is. Hy verloor n beurs en moet op sy eie bene leer staan. Tussen die ontwikkeling van die groot menslike drama deur probeer die susters, Sophia en Mariana, agter die skerms red wat te redde is grootliks in eie belang.

Maar hulle is van uiteenlopende stoffasie en uiteindelik sal net een van die twee kop omhoog voortgaan. Kruispad bevat al die verhaalelemente wat gesorg het dat Hartland en Donkerland soveel byval by lesers gevind het en nog meer: Dit belig nie net die snykant van apartheid fel nie, maar boor ook diep in die problematiek waarmee die Afrikaner in die jare negentig moes worstel en toon hoeveel inbors en karakter dit verg om die juk van die verlede af te skud. Maar anders as in Donkerland en Hartland gaan dit in Kruispad uiteindelik oor hoe ouers hul kinders verraai deur 'n toekomskoers in te slaan wat wreed in die gesig van die nageslag kan ontplof.

Kruispad (Signed) | Willie J. Botes

Item no : 80056133568
sold recently : Login >>
US$ 125.00
Pay in 4 interest-free payments of $31.25 Learn more
Min. order: 1piece

Shipping Estimate
USA
  • USA
  • CAN

Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 27 - Sep 1

Enjoy 20% off shipping

US$ 125.00

1-11

US$ 112.50

12-35

US$ 87.50

36-59

US$ 75.00

60+

US$40

Get now

Sign up to your membership to get coupons up to

15%

Get now

Opportunity to enjoy order discount up to 15% off

Please add the products
Shipping Notes
  • Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
  • Except Preorder products are shipped in 48 hours.
  • Delivery to the USA:
  1. Standard Shipping : 3-10 business days
  • If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
  • We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
  • Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
  • To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
  • Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy

Discover Niche Categories That Outsell

Top-Converting Item to Boost Your Average Order

recommand products

Pretty Gems
Pretty Gems

US$ 200.00

Min. order: 1 piece

4.9 (44 reviews)

Sold : Login>>

Winter Gems
Winter Gems

US$ 465.00

Min. order: 1 piece

4.9 (179 reviews)

Sold : Login>>

Related Searches