Shopping security
Marinda Engelbrecht, ’n oudonderwyser, gewilde TV-sjef en self ’n ouma, weet maar alte goed waarvan kinders hou. Hier deel sy ’n dagstukkie of doen-ding vir kinders vir elke dag van die jaar.
Dié boek is gepas vir nuwe lesertjies en saamlees, of dit nou saans in die bed of in die klaskamer is.
Die vrolike, kleurvolle illustrasies maak dit pret om te lees, nie net vir kinders nie, maar ook vir ouers en onderwysers. Dit wys kinders wat God vir hulle kan beteken en bou veerkragtigheid.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 26 - Aug 31
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order