Shopping security
'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad 'n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars. En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militêre Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van die ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 12 - Aug 17
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order