Shopping security
Ons almal ken die name van Afrika se Groot 5: die olifant, luiperd, renoster, buffel en leeu. Maar het jy al die Klein 5 ontmoet? Die olifantmuis met sy neus soos ‘n trompet, die luiperdskilpad met sy kolle, die renosterkewer met sy skerp neus, die dapper buffelwewer en die piepklein mierleeu met sy geniepsige tande. ‘n Mens kyk hulle maklik mis in Afrika se wildernis, want hulle is baie klein! Kan die Klein 5 vir Brakkie kry voor dit slaaptyd is?
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 26 - Jul 1
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order