Shopping security
Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid is Paul eensaam. Op ’n dag gaan stap hy in die reen en kom op ’n klein hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat.
Features
Published Date: 01/06/2017
ISBN: 9781485307754
Author: Claire Friedman
Publisher: Protea Boekhuis
Format: Hardback
Dimensions: 260 mm x 260 mm x 15 mm
Pages: 32
Language: Afrikaans
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 26 - Jul 1
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order